1887

n Die Kerkblad - Wedergeboorte en geloof : hoofartikel

Volume 116, Issue 3271
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Indien die saak van wedergeboorte en geloof bespreek word, is dit nie 'n suiwer dogmatiese gesprek nie. Dit het alles met die praktyk van die geloof te doen. Lesers hoef dus nie vir die onderwerp terug te deins nie. Dit is nie 'n saak wat hoog in die wolke sweef tussen suiwer teologiese redenasies nie, maar is van toepassing vir jou voete waar jy as gelowige in die daaglikse lewe as kind van God moet optree.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3271/EJC139327
2013-08-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error