1887

n Die Kerkblad - Prof. Rantoa Letšosa as viserektor van die NWU aangewys : Teologiese Skool

Volume 116, Issue 3272
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Noordwes-Universiteit (NWU) se viserektor (Onderrigleer) by die Potchefstroomkampus, prof. Mariëtte Lowes, tree einde 2014 af. Daarom het dit nodig geword dat die NWU 'n nuwe viserektor aanwys, en die pos is geadverteer. Dit is 'n belangrike sleutelpos, nie net vir die NWU nie, maar ook vir die Teologiese Skool, juis vanweë die besondere verhouding tussen die Universiteit en die GKSA. Daarom was dit noodsaaklik dat 'n bekwame persoon vir die pos gevind word. Gevolglik is prof. RS Letšosa, tans professor in Praktiese Teologie, Direkteur van die Skool vir Predikantsopleiding en Vise-Rektor (akademiese sake) van die TSP, genader om homself vir die aanstelling by die NWU beskikbaar te stel. Vir prof. Letšosa is sy roeping as Woordbedienaar egter van soveel belang dat hy nie die aanstelling sou oorweeg as hy nie, al is dit net in beperkte mate, daarmee saam steeds sy huidige taak en roeping as bedienaar van die Woord (besonderlik teologiese professor) kan uitvoer nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3272/EJC140855
2013-09-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error