1887

n Die Kerkblad - Goeie werke as inhoud van ons dankbaarheidslewe : fokusartikel

Volume 116, Issue 3273
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die Heidelbergse Kategismus, Sondag 32 word die volgende vraag gevra: "Waarom moet ons nog goeie werke doen, terwyl ons tog sonder enige verdienste van ons kant alleen uit genade deur Christus uit ons ellende verlos is?" Uit Antwoord 86 is dit dan duidelik dat die betekenis van goeie werke is:

  1. om ons dankbaarheid te toon;
  2. om sekerheid van die geloof te verkry;
  3. om ons naaste vir Christus te wen.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3273/EJC142648
2013-10-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error