1887

n Die Kerkblad - Lekepredikers op die kansel? : diskussie

Volume 116, Issue 3275
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Gereformeerde Kerke en die Nederduits Gereformeerde Kerk is oor baie dekades by mekaar se kerkwees as gespreksgenote in die Tussenkerklike Raad en ook op ander vlakke betrokke. In die gesprek gaan dit oor die sake wat ons as kerke van dieselfde belydenis, taal, kultuur ensovoorts, tog uit mekaar hou en in afsonderlike kerk gemeenskappe laat leef. In ons soeke om die Bybelse waarheid en opdrag te gehoorsaam dat die kerk van Christus een is en moet wees, is ons dus ten nouste betrokke by dit wat in mekaar se geledere gebeur en besluit word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3275/EJC145466
2013-12-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error