1887

n Die Kerkblad - Die kwaad haal jou in : fokusartikel

Volume 116, Issue 3275
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Psalm 7 is geskryf vanuit die oogpunt van iemand wat sy beskerming en hulp by die HERE soek te midde van 'n lasterveldtog wat teen hom gevoer word en waarin hy geheel magteloos voel. Vir die gelowige wat hom/haarself aan die kortste end van die lasterveldtog bevind, dien Psalm 7 as 'n kragtige vertroosting dat die HERE hierdie lasteraars se bose bedoelings op niks laat uitloop nie. Inteendeel, hulle eie bose bedoeling word teen hulleself gerig deur niemand nie anders as die HERE self. Die lastertonge wat met vroom gesigte en mooi woorde rondloop, maar in werklikheid met haat in hulle harte leef, word dus op die end die slagoffer van hulle eie bose planne en bedoelings. Die verskriklike toorn van die HERE tref hulle.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3275/EJC145472
2013-12-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error