1887

n Die Kerkblad - Kersfees is ... vredesfees : fokusartikel

Volume 116, Issue 3275
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die lewe spoed in 'n warboel van kleur en klank na die ewigheid voort. In ons persoonlike wentelbane is ons in 'n aardse sleurbestaan vasgevang, en die juk van finansiële en emosionele eise op ons skouers druk swaar. Ons is bekommerd oor ons eie en veral ons kinders se toekoms in hierdie land. Baie van ons is bekommerd oor ons kinders in verre en vreemde lande. Verder is ons elke dag toenemend meer bewus van die nood van so baie met wie ons die ondermaanse deel. Die bedelroep om 'n stukkie kos klink onverpoosd op aan die straatkant van ons heinings of langs ons motorvensters.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3275/EJC145483
2013-12-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error