1887

n Die Kerkblad - Onderwys! Wat kan ek doen! : fokus

Volume 116, Issue 3276
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die kerk word opgeroep om altyd te reformeer en terug te gryp na gehoorsaamheid aan God se Woord in alle fasette van die lewe. Daarom moet ons teruggryp na God se Woord wanneer ons oor die onderwys van ons kinders nadink. Die vraag is: Wat gaan die kerke vanaf 2014 in onderwys doen? Hierdie artikel wil nie 'n voltooide opdrag vir die kerke se werk in onderwys uitkerf en die saak as afgehandel beskou nie. Die artikel wil die kerk se verbondsverantwoordelikheid in die onderwys uitwys en die kerke oproep, sodat elke lidmaat sy roeping binne die onderwys uitleef. Daarna stel dit praktiese riglyne vir diens van God binne die onderwys vir ampsdraers en vir die kerkgemeenskap voor.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3276/EJC148600
2014-02-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error