1887

n Die Kerkblad - Gereformeerde onderwys : van die redakteur

Volume 116, Issue 3276
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hierdie uitgawe van handel hoofsaaklik oor die onderwys. Dit is nie alleen gepas aan die begin van 'n nuwe onderwysjaar nie. Dit is ook 'n saak waarmee ons as kerke en as gelowige verbondsouers voortdurend die grootste erns moet maak. In die geskiedenis van die GKSA het besinning oor en betrokkenheid by die onderwys nog altyd 'n sentrale plek ingeneem. Maarten Luther, die groot kerkhervormer, het in dié ver band gesê: "Waar die Heilige Skrif nie regeer nie, daarheen raai ek voorwaar niemand aan om sy kind te stuur nie." Dit is 'n baie skerp stelling wat ons dwing om opnuut te vra wat ons onder gereformeerde onderwys moet verstaan.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3276/EJC148611
2014-02-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error