1887

n Die Kerkblad - Noordwes-Universiteit kry nuwe visekanselier : van oraloor

Volume 116, Issue 3277
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Raad van die NWU het op 22 November 2013 prof. Dan Kgwadi aangewys as nuwe visekanselier vir 'n termyn van ses jaar. Prof. Herman van Schalkwyk is by dieselfde geleentheid as adjunkhoof van die Universiteit aangewys. Die aanstellings is gedoen omdat die huidige visekanselier, dr. Theuns Eloff, se termyn teen die helfte van 2014 verstryk. Dit was reeds dr. Eloff se tweede termyn, en die Statuut maak nie 'n derde termyn moontlik nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3277/EJC149723
2014-03-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error