1887

n Die Kerkblad - Nuwe professore bevestig : van oraloor

Volume 116, Issue 3278
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Breë Kuratore het tydens sy vergadering op 13 November 2013 drie broeders na die Teologiese Skool beroep as professore in die Teologie: dr. Risimati Hobyane van die Geref. Kerk Promosa as professor in Nuwe Testament met opdrag Grieks, dr. Ferdi Kruger van die Geref. Kerk Meyerspark as professor in Praktiese Teologie, en dr. Naas Ferreira van die Geref. Kerk Rietvallei as professor in Missiologie. Die Kuratore en personeel van die Teologiese Skool is baie dankbaar dat al drie die roeping opgevolg het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3278/EJC151282
2014-04-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error