1887

n Die Kerkblad - 'n Nuwe Bybelvertaling in Afrikaans : aktueel

Volume 116, Issue 3278
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 12 Maart 2014 het die Bybelgenootskap van Suid-Afrika 'n nuwe vertaling van die Nuwe Testament en Psalms in Afrikaans in Kaapstad bekendgestel: . Dit is die eerste uitgawe van 'n nuwe vertaling van die Bybel as geheel. Dit was 'n feestelike geleentheid, waar ook verskeie medewerkers aan die projek uit die geledere van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika teenwoordig was. Hierdie vertaling is reeds beskikbaar en kan gerus gekoop en gelees word. Die vertaling van die volledige Bybel sal waarskynlik eers ná nog 'n hele paar jaar voltooi wees. Intussen verwelkom die Bybelgenootskap kommentaar op die vertaling en almal is welkom om kommentaar na die Bybelgenootskap te stuur.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3278/EJC151286
2014-04-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error