1887

n Die Kerkblad - Het geweld nou aanvaarbaar geword? : brandpunt

Volume 116, Issue 3278
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vir etlike dekades het Suid-Afrikaners blykbaar geleer dat geweld die eintlike manier is om probleme te hanteer en konflik te besleg. Geweld neem toe vanweë hoë vlakke van frustrasie en ontevredenheid. Veral met die aanloop tot 'n verkiesing maak sommige politici roekelose aantygings teenoor andersdenkendes, en skep onrealistiese verwagtings ter wille van stemwerwing. Die daaropvolgende gebrek aan die voldoening van verwagtings skep die perfekte teelaarde vir moeilikheid.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3278/EJC151299
2014-04-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error