1887

n Die Kerkblad - Die sesde seël : kosmiese katastrofe op die laaste dag : skrifstudie

Volume 117, Issue 3283
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die oopbreek van die sesde seël verplaas ons na die . Die teks noem dit "Die groot dag waarop Hulle die oordeel sal voltrek". Die gewone gang van die geskiedenis gaan nie aanhou soos dit tans die geval is nie. Daar kom 'n dag dat jy nie meer met jou gewone lewe van elke dag sal voortgaan nie. Wanneer die einde van die dae deur Christus se werksaamheid in vervulling gaan, word iets verskrikliks voor ons afgeskilder. Daar vind algehele ontwrigting plaas van die normale wetmatighede van wat God in die heelal ingeskape het. Die ganse skepping beleef 'n katastrofe.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3283/EJC157672
2014-09-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error