1887

n Die Kerkblad - Oudste emeritusweduwee oorlede : van oraloor

Volume 117, Issue 3284
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Marietjie de Klerk is op die ouderdom van 96 as die oudste lewende lidmaat van al die emerituspredikante en predikantsweduwees oorlede. Sy is in 1918, die jaar van die groot griep, as die sesde kind van Louis en Lenie van der Walt gebore en het die voorreg gehad om as 'n plaasmeisie haar eerste jare deur te bring. Dit verklaar haar liefde vir die natuur en haar jarelange deelname aan verskeie sportsoorte. Toe die dominee in 1921, toe sy drie jaar oud was, huisbesoek kom doen, het sy haar Psalmversie so mooi opgesê dat sy van die dominee 'n kaartjie ontvang het wat sy tot haar dood toe besit het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3284/EJC159528
2014-10-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error