1887

n Die Kerkblad - Vroue se dienswerk gee moed en hoop vir die kerk : van oraloor

Volume 117, Issue 3284
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In Maart 2014 was ek bevoorreg om op uitnodiging van die (SAF) - dit is die vrouevereniging van die Presbiteriaanse Kerk in Brasiliƫ - hulle vierjaarlikse kongres in Fortaleza by te woon. Die kerkraad van die Geref. Kerk Waterkloofrand in Pretoria het die reisuitgawes gedra om te gaan kers opsteek en ons visie te verbreed, veral in die lig van die GKSA se omkeerstrategie. Aan hierdie donateurs my opregte dank vir 'n onbeskryflike voorreg!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3284/EJC159529
2014-10-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error