1887

n Die Kerkblad - God praat Afrikaans : brandpunt

Volume 117, Issue 3287
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gedurende 2014 het die proef vertaling van die Nuwe Testament en Psalms van die BDV (Bybel: 'n Direkte Vertaling) verskyn. Dis 'n vertaling waarna ons uitsien, te meer omdat die GKSA oorspronklik die inisiatief geneem het om vir so 'n tipe vertaling te vra. Verskeie van ons teologiese professore en predikante is by die projek betrokke. Proff. Herrie van Rooy en Gert Jordaan is onderskeidelik op die redaksiekomitees van die Ou en Nuwe Testament om afrondingswerk te doen.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3287/EJC165648
2015-02-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error