1887

n Die Kerkblad - "... soos 'n brullende leeu ..." : tong in die kies

Volume 117, Issue 3288
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Dis weer een van daardie aande", dink Oupa Uil. Rondom Oom Flip-hulle se lapa vind 'n verskeidenheid din ge plaas - vanaf uitbundige vierings van vreugde tot stil aande waarin almal met lae stemme praat. Soms begin 'n aand ewe kalm en gesellig en eindig met 'n mini-oorlog. Dis dan waar Oom Flip se geloofswysheid tot die uiterste beproef word, want sy leuse is: "Ons gaan nie kwaad uitmekaar nie!" Hy sê die hele Bybel is vol daarvan: volgens die wyse Josef sal sy twisgierige broers, as hulle kwaad is vir mekaar, nooit die pad voor hulle kon klaarmaak nie. Dawid sê alleen waar broers eensgesind saamwoon, gee die Here sy seën en Paulus sê as ons kwaad is, gee ons die duiwel vatkans. Jakobus vermaan ons dat toorn nie geregtigheid voor God bewerk nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3288/EJC166742
2015-03-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error