1887

n Die Kerkblad - Gesellig met vriend en vreugdgenoot verkeer : van oraloor

Volume 117, Issue 3288
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op Donderdag 23 Oktober 2014 het daar weer 'n gesellige kuiergeleentheid in Pretoria plaasgevind. Daar was 39 "kuieraars" teenwoordig: emeriti en/of predikantsweduwees het ontmoet vir die jaarlikse gesamentlike ete van emeriti en -genote in die noordelikste metropool van die land. Daar was ook enkeles wat van ander plekke af gekom het, soos Johannesburg, Bronkhorstspruit en Koster.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3288/EJC166749
2015-03-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error