1887

n Die Kerkblad - Die kruis as vloekdood - wat beteken dit werklik? : fokus

Volume 117, Issue 3289
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die laaste treë van Jesus se pad van vernedering, word Hy deur Pontius Pilatus, die Romeinse goewerneur verhoor en onskuldig bevind. Maar omdat Pilatus bang was vir die oproerige Jode, gee hy die bevel aan die soldate om Jesus te gésel. Die soldate gaan 'n entjie verder en dra by tot die vernedering deur 'n doringkroon te vleg en dit op sy kop te sit, Hom 'n pers mantel te laat aantrek en herhaaldelik in die gesig te klap (Joh.19:1-3). En dan, wanneer Pilatus sy finale uitspraak lewer en openlik Jesus se onskuld verklaar, skreeu die priesterhoofde en die wagte: "Kruisig hom! Kruisig hom!"

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3289/EJC168066
2015-04-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error