1887

n Die Kerkblad - Klassis Oos-Vrystaat : van oraloor

Volume 118, Issue 3292
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die bergagtige dele van die Witteberge, Rooiberge en Malutiberge (almal deel van die Drakensberg-reeks) het die Here 'n besondere pad met sy kerk, ook die Gereformeerde Kerke, geloop. Die gebied staan ook bekend as die Riemland, na aanleiding van derduisende rieme van elandsvel wat in die Voortrekkers se tyd hier te kry was. 'n Reis deur hierdie stuk wêreld bring jou nie net in aanraking met van die pragtigste natuurtonele nie, maar ook met gedeeltes waar aangrypende gebeurtenisse in Suid-Afrika se geskiedenis afgespeel het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3292/EJC172693
2015-07-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error