1887

n Die Kerkblad - Hoeveel is genoeg? : fokus

Volume 118, Issue 3292
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die gewraakte duimsuiggrootte van 12 000 ha per ekonomiese boerdery-eenheid, soos in die Februarie 2015-staatsrede aangekondig, laat mens wonder hoe die grootte van die grond bepaal deur persone in hoë kringe te midde van landbou se warboel grond- en produksierealiteite verreken is. Daar bestaan mos verskille ten opsigte van ekologiese sone. 'n Ooglopend geopolitiese manier van dink, net soos die Assiriese koning van ouds (Jes. 10:13), oor hervorming van 'n grondbesitpatroon, wat oor jare met kopstamp en meestal in vrede nou al vir lank in rustigheid vorm aangeneem het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3292/EJC172697
2015-07-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error