1887

n Die Kerkblad - Bybelse eskatologie (8) - die uitsien na die wederkoms gee betekenis aan elke dag (2) : fokus

Volume 118, Issue 3293
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is duidelik dat die mense van die Nuwe Testament aangespoor is om die Here Jesus se terugkeer te verwag en dit elke dag te vier. Sonder om te tegnies daaroor te raak, is dit duidelik dat die vroegste Christene die wederkoms baie binnekort verwag het, eintlik nog in hulle eie leeftyd (vgl. Matt. 24:43; Mark. 13:35). Trouens, elke geslag het dit nog so gesien. In die sogenaamde profetiese redes in Matteus 24, Markus 13 en Lukas 21 sinspeel die boodskap hoofsaaklik op die komende verwoesting van Jerusalem, maar kan die leser ook deur interpretasie verwysings na die wederkoms aflei. Toe Jesus volgens Lukas 17:20 gevra is wanneer die koninkryk van God sal aanbreek, was sy antwoord kort en kragtig:

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3293/EJC174294
2015-08-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error