1887

n Die Kerkblad - Ds. Bouie (PB) de Klerk, 29 Januarie 1933 - 10 April 2015 : in dankbare herinnering

Volume 118, Issue 3294
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Pieter Bouman de Klerk is in Dordtrecht in die Oos-Kaap as tweede seun van dr. Ben en Irene de Klerk gebore. Vroeg in sy lewe, op 11-jarige ouderdom, het sy ma gesterf en terwyl hy in sy eerste jaar op Teologiese Skool was, sterf sy pa in die jong ouderdom van 48 jaar. Bouie was een van die steunpilare in die gesin van ses kinders (waarvan die jongste drie jaar oud was), saam met 'n weduweemoeder, wat hy volledig as ma aangeneem het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3294/EJC175597
2015-09-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error