1887

n Die Kerkblad - Ons "cool" en "with it" dominees : besinning

Volume 118, Issue 3294
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ek was onlangs vir 'n afspraak by my uroloog. Hy sit agter sy lessenaar met 'n hemp en 'n das, sy baadjie oor die rugleuning van sy stoel. Dieselfde gebeur elke keer by my kardioloog. Saans kyk ek na die nuus op TV en sien prokureurs en advokate by hofsake in- en uit beweeg, geklee in drag wat die waardigheid van hulle professie eer aandoen. Saterdae kyk ek rugby op TV en sien Naas Botha, Bobby Skin stadt, Nick Mallett en die ander kommentators, netjies met pakke klere. Dieselfde sien ek met krieketuitsendings by bestuurslede en funksionarisse op die paviljoen. Ek kom by die gholfbaan, en daar geld reëls vir kleredrag (geen denims nie, geen hemde sonder kraag nie, ens.). Na 'n groot toernooi, met die prysuitdeling, staan die funksionarisse daar, netjies met baadjies en dasse, trots op hulle sport en sy etiket.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3294/EJC175601
2015-09-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error