1887

n Die Kerkblad - Ds. Lammert Hendrik Stavast, 11 Januarie 1926 - 23 Junie 2015 : in dankbare herinnering

Volume 118, Issue 3295
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Agt-en-vyftig jaar gelede, op 27 Januarie 1957, word ds. Lammert Stavast in sy eerste gemeente, Daspoort (Pretoria), bevestig. Op 19 April 2015 preek hy sy laaste preek in die kerk van Senekal, waar hy vir meer as twee jaar as inwonende hulpdienspredikant werksaam was. Twee dae later val hy, breek sy heup, en nege weke later blaas hy sy laaste asem uit. Sy werk is voltooi. Maar: Waar het dit alles begin?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3295/EJC178016
2015-10-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error