1887

n Die Kerkblad - Savonarola, eensame stem in die woestyn : hervorming - voorlopers van die hervorming

Volume 118, Issue 3295
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Girolamo Savonarola was 'n Roomse monnik in Noord-Italië. Gebore in 1452, sterf hy as martelaar onder pous Alexander VI op 46-jarige leeftyd op 'n markplein in Florence waar hy tereggestel is. Sy Heiland het onskuldig aan 'n kruishout gesterf en Savonarola word aan 'n paal opgehang en daarna verbrand - omdat hy die evangelie van Jesus Christus gepreek het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3295/EJC178022
2015-10-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error