1887

n Die Kerkblad - Die Afrikaanse kerke in die Tweede Wêreldoorlog (3) - internering : fokus

Volume 118, Issue 3295
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Noodmaatreël is afgekondig wat magtiging gegee het dat persone gearresteer en geïnterneer kon word wat deur die staat as gevaarlik vir die oorlogsbeleid geoordeel is. Dit was veral teen die Ossewa brandwag en sy vleuel, die Stormjaers en die Hemde-Beweging, gerig. Dit het beteken dat een 'n ander by die polisie kon verkla as gevaarlik vir die regering se oorlogspoging. Dit het jammerlike gevolge vir die kerk gehad. Spanning en wantroue tussen lidmate het geheers, wat soms tot woordewisselings by eredienste gelei het, en dat lidmate nie meer eredienste bygewoon het nie. Arrestasies het ook lukraak plaasgevind sodat alle nie-uniform-manne gedurig in spanning geleef het - Wanneer kom hulle my haal? Twee predikante is geïnterneer. Ds. JJ Fick van die NG Kerk Germiston en ds. DCS van der Merwe van die Geref. Kerk Petrusburg/Boshoff/Koffiefontein. Eerwaarde MSF Grobler van die NG Kerk was van die eerste geïnterneerdes. Van die Nederduitsch Hervormde Kerk was geen predikant geïnterneer nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3295/EJC178025
2015-10-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error