1887

n Die Kerkblad - Die Afrikaanse kerke in die Tweede Wêreldoorlog (slot) : fokus

Volume 118, Issue 3296
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit was vir die kerke 'n nuwe veld van arbeid. Gedurende die Vryheidsoorlog was die predikant een van die vegtende burgers wat 'n wapen gedra het. In die latere Unieverdedigingsmag is 'n nie-vegtende posisie vir predikante geskep. Omdat die Uniemag aanvanklik klein was, was daar slegs een kapelaan vir die Afrikaanssprekendes, eerw. AGO Coertse, en een vir die Engelssprekendes - rev. RF Strathen. Hoewel daar in die kerke groot wrywing was, het die kerke nie hulle plig teenoor die soldaat nagelaat nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3296/EJC179506
2015-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error