1887

n Die Kerkblad - Groei in geloofsdade : fokus

Volume 118, Issue 3296
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Soos 'n palmboom en 'n magtige sederboom, so groei God se volk, verkondig die digter van Psalm 92. Gelowiges kan selfs tot hulle 'n hoë ouderdom bereik, groei en dan nog vrugte dra (vs 13-15). Geloofsgroei kan met die groeifases van 'n boom vergelyk word. Wanneer iemand nog 'n klein geloof het, is die boompie klein met vlak wortels en klein en min vruggies. Die geloof wat gegroei het en steeds groei, kan met 'n boom met diep wortels, 'n sterk stam, weelderige takke en blare en gesonde vrugte vergelyk word. Die groeiende boom bied skaduwee en skuiling en vrugte vir 'n verskeidenheid diere en voëls, en so kan die geloof van Christene liefdesdade vir hulle naaste oplewer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3296/EJC179507
2015-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error