1887

n Die Kerkblad - Harrismith ... 'n jaar later : van oraloor

Volume 118, Issue 3297
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

18 en 19 September 2014 sal vir altyd as een van die mees versengende tragedies opgeteken wees wat die Oos-Vrystaat getref het. Reeds met die aanvang van die brande het die boere besef dat hierdie veldbrande 'n perd van 'n ander kleur was. Die wind het ongekende snelhede van meer as 150 km/h bereik en vreesaanjaende rukwinde van tot 184 km/h is ervaar. Niemand of niks is ontsien nie. Plant, dier en mens is vernietig..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3297/EJC182206
2016-12-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error