1887

n Die Kerkblad - Spervuur op die bewaringsfront : besinning

Volume 118, Issue 3297
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Suid-Afrika se unieke ligging en aard maak 'n wye reeks van klimate en groeiplekke moontlik. Dit beteken dat ons land 'n skatkamer met mega-biodiversiteit is. Dit maak ons een van 17 lande wat gesamentlik twee-derdes van die aardbol se natuurbates binne hulle grense huisves. Dit is voorwaar 'n voorreg, maar bring ook 'n groot verantwoordelikheid mee om hierdie skatte volgens die gestelde maatstawwe volhoubaarin stand te hou (Gen. 2:15, Matt. 28:19-20) en soos God te geniet (Gen. 1:31). Oor baie jare het volgehoue navorsing toenemende insig in die skepping se volmaakte werking by die mens gelaat. Dit het genadig tans so 'n vlak van bedrewendheid bereik dat 'n verval in die kuns van natuurbenutting onverskoonbaar is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3297/EJC182210
2016-12-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error