1887

n Die Kerkblad - Hoe belangrik is die Koninkryk van God in ons lewe? (1) : fokus

Volume 118, Issue 3297
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die redakteur van het 'n versoek gerig of ek nie 'n artikel of twee oor my boek wat onlangs verskyn het, sal skryf nie. Hiermee word graag aan sy versoek voldoen. Die titel van die boek is , en bevat artikels wat oor 'n periode van ongeveer drie dekades in wetenskaplike tydskrifte en boeke verskyn het. Meeste van die artikels het aanvanklik as voordragte by besondere geleenthede in Suid-Afrika asook in die buiteland gedien, maar is later in 'n meer wetenskaplike vorm gegiet. Talle van die artikels bestaan uit ('n dikwels persoonlike) gesprek met 'n ander teoloog, soms meer waarderend, soms meer krities en soms duidelik afwysend - sover moontlik op 'n welmenende manier.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3297/EJC182212
2016-12-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error