1887

n Die Kerkblad - Is dit El Niño of die El van El Niño? : van die redakteur

Volume 118, Issue 3298
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Met die skryf van hierdie artikel (6 Januarie) is ons land in een van die ergste droogtes in die geskiedenis vasgevang. Die droogte gaan ook met die mees versengende hittegolwe gepaard. Die skepping sug. Waar daar in ander jare wuiwende grasvlaktes en welige gesaaides was, lyk dit op talle plekke soos 'n woestyn. Talle diere het al gevrek, ook wilde diere. Op vele plekke is daar 'n skaarste aan die basiese lewensmiddel van water. Voedselsekerheid bedreig miljoene mense, en dit word verwag dat kospryse geweldig gaan styg. So kring die effek van die droogte na alle sektore van die samelewing uit. Ons harte gaan uit na ons boeregemeenskappe wat die ruggraat vorm van soveel gemeenskappe en wat werk aan derduisende mense verskaf. Die uitwerking van die droogte op die ekonomie en veral op die plattelandse gemeenskappe en bevolking is onberekenbaar.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3298/EJC184501
2016-02-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error