1887

n Die Kerkblad - Crossroad Bible Institute Suid-Afrika
Bybelkorrespondensiekursus aan gevangenes : aktueel

Volume 118, Issue 3300
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Crossroad Bible Institute (CBI) voorsien korrespondensie Bybelstudies aan gevangenes. Studente voltooi die lesse op hulle eie tyd. Die Bybelstudies bestaan uit 'n hele aantal kursusse wat etlike jare se studies tot gevolg het. Gevangenes kan met die studies voortgaan ná vrylating. Waar moontlik, neem koeriers die Bybelstudies in en gaan haal voltooide studies by die gevangenis op 'n weeklikse basis. Tydens hierdie geleenthede word 'n boodskap gebring, gebid, gesing en individuele gesprekke word gevoer. Waar daar nie koeriers is nie, word studente deur die posstelsel bedien. Die Bybelstudies word deur die kantoor versprei na verskillende instrukteurs (vrywilligers uit verskeie gemeentes) wat die lesse nasien en 'n brief van aanmoediging aan die studente skryf. Studente kan ook gebedsversoeke in die lesse neerskryf waaraan die instrukteurs spesiale aandag skenk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3300/EJC186855
2016-04-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error