1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - 'n Reisjoernaal : die roete na Montanha
, O.J.O. Ferreira : book review

Volume 67, Issue 4
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Binne die Kultuurgeskiedenis en verwante dissiplines het O.J.O. Ferreira die afgelope 20 jaar 'n reuse bydrae gelewer. Hy is die outeur/redakteur van ongeveer twaalf boeke en 'n tagtigtal tydskrifartikels. Sy belangstelling in sy Portugese herkoms en die rol wat die Portugese oor die algemeen in die ontwikkeling van Suider-Afrika gespeel het, is ook alombekend en publikasies wat oor hierdie onderwerp handel, het veral die afgelope tien jaar die lig gesien.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/67/4/EJC59071
2002-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error