1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Pastoraal sensitiewe benadering van homoseksualiteit
, J. Potgieter and F. van Huyssteen : book review

Volume 68, Issue 1
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Die teologiese debat oor homoseksualiteit handel nie net oor die vraag oor die regte van homoseksuele mense in die kerk en die etiese aanvaarbaarheid van die oriëntering nie, maar ook oor die vraag: hoe moet ons die Skrif hanteer? Die vraagstuk moet daarom binne die kerk met groot versigtigheid en omsigtigheid gehanteer word. Aan die een kant raak die debat breekbare menselewens. Aan die ander kant kan die besluite wat geneem word, soos prof. Van der Watt tereg in die voorwoord van die boek stel, die toekoms van Bybelgebruik ingrypend beïnvloed.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/68/1/EJC59079
2003-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error