1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Ontological conditions for non-evil : research article

Volume 68, Issue 2_3
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Ontological conditions for non-evil


In this article three interlocking ontological prerequisites for a condition of non-evil are identified. The first is the idea of a plurality of human aspects and dimensions that give one another room to exist, instead of an oppressing reduction to one aspect only. Secondly, these aspects need to exist next to one another as equally valued. This condition implies that even if a person lacks some aspect, she can still be affirmed as a human being because her humanity does not depend entirely or even mainly on the superiority of the missing aspect. Equality is, however, often interpreted as a homogenisation of all dimensions of life to one aspect only. This monism is a denial of variety and will only evoke its anti-pole in the form of a disengaged dualism or pluralism. I therefore argue that a third condition for the manifestation of a condition of non-evil is engagement between the aspects and dimensions of human life.

Ontologiese voorwaardes vir nie-boosheid


In hierdie artikel word drie aaneensluitende ontologiese voorwaardes vir 'n toestand van nie-kwaad geïdentifiseer. Die eerste is die idee van 'n pluraliteit van menslike aspekte en dimensies wat aan mekaar ruimte gun om te bestaan in plaas van 'n verdrukkende reduksie van lewe tot net een aspek. Tweedens, hierdie aspekte behoort gelykwaardig te bestaan. Dit beteken dat selfs as 'n persoon een van hierdie aspekte kortkom, sy steeds as mens beskou kan word, want haar menslikheid is nie totaal of selfs hoofsaaklik afhanklik van die superioriteit van hierdie een aspek nie. Maar gelykheid word baie keer geïnterpreteer asof dit 'n homogenisering van alle lewensdimensies tot slegs een aspek beteken. So 'n monisme is 'n ontkenning van die verskeidenheid en sal slegs die teenoorgestelde in die vorm van 'n gefragmenteede dualisme of pluralisme ontlok. Die artikel sluit daarom af met die gedagte dat 'n derde voorwaarde vir die manifestering van 'n toestand van nie-kwaad 'n verbinding of samehang is tussen die verskillende aspekte en dimensies van menslike lewe.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/68/2_3/EJC59097
2003-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error