1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Nation building and the 'struggle for Afrikaans' under the new South African 'rainbow' : research article

Volume 68, Issue 2_3
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Nation building and the 'struggle for Afrikaans' under the new South African 'rainbow'


Although the geographical, technological and economic aspects of the South African nation have a reasonably stable basis, the socio-cultural aspect is not only contested, but has since 1994 led to new movements and public debates regarding the recognition of the position of some categories/minorities and their rights in the newly-created democratic dispensation. It would not be correct to assume that all these 'new' movements and voices are of a centrifugal nature and therefore indicative of potentially separatist tendencies. Whereas most of the evolution and history of 'Afrikaans' stemmed from its proponents' opposition to the imposition of English and its imperialist backing, the current debate is about Afrikaans being displaced and relegated to a lowly position by an English-speaking black-majority government. Surveying the nature and context of this public debate on the 'position of Afrikaans' will broaden the understanding of contemporary 'nation building' in South Africa. Again, social scientists could endeavour to comprehend culture 'in the making' as created by some of the 'imaginative' Afrikaans-speaking participants and the implications of this discourse for nation building and competition.

Nasiebou en die 'stryd vir Afrikaans' onder die nuwe Suid-Afrikaanse 'reënboog'


Hoewel die geografiese, tegnologiese en ekonomiese aspekte van die Suid-Afrikaanse nasie 'n redelike stabiele basis het, word die sosiokulturele aspek nie slegs gekenmerk deur wedywering nie, maar het nuwe bewegings sedert 1994 tot openbare debatte gelei in verband met die erkenning en posisie van sommige kategorieë/minderhede en hulle regte in die nuutgeskepte demokratiese bestel. Dit sou foutief wees om te aanvaar dat al hierdie 'nuwe' bewegings en stemme sentrifugaal van aard is en daarom aanduidings van potensiële separatistiese neigings verteenwoordig. Terwyl die meeste aspekte van die ontstaan en geskiedenis van 'Afrikaans' te danke was aan die voorstanders daarvan se teenstand teen Engelstalige oorheersing en laasgenoemde se imperialistiese rugsteun, handel die huidige debat oor Afrikaans veral oor die vervanging en relegering daarvan na 'n minderwaardige posisie deur 'n Engelssprekende swart meerderheidsregering. 'n Oorsig van die aard en konteks van die openbare debat oor die 'posisie van Afrikaans' sal begrip oor hedendaagse 'nasiebou' in Suid-Afrika verbreed. Sosiaal-wetenskaplikes kan weer eens probeer om kultuur 'in wording' te begryp soos wat dit deur sommige 'verbeeldingryke' Afrikaanssprekende deelnemers geskep word, en ook die implikasies van hierdie diskoers vir nasiebou en wedywering.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/68/2_3/EJC59098
2003-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error