1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - 'n Perspektief op die voorkoms van dissipline-probleme in Afrikaanse skole : research article

Volume 68, Issue 4
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Discipline problems in Afrikaans schools - a perspective


The aim of this article is to report on an investigation into the incidence and extent of discipline problems in Afrikaans schools, especially in the light of fundamental changes that have occurred during the past ten years within these schools. This report is also placed in the context of a reformational perspective on discipline, disciplinary problems and the role of educators in eradicating such problems. An empirical investigation was conducted, in which the experience of 76 principals of Afrikaans schools was probed by means of two questionnaires.
The responses revealed that the overwhelming majority of principals opined that the discipline situation at their schools was either average or good, and that feelings of despondence and defaitism regarding discipline did not exist. In line with new official education policy, they had implemented new procedures, in order to address discipline problems. The incidence of disciplinary problems was not higher in multicultural schools. The incidence was, however, higher at urban than in rural schools. Parental involvement was identified as an essential factor in combatting disciplinary problems in schools. It was also found, on the basis of a Biblically-based view of education, that parents and other educators had a significant role to play in eradicating such problems.

'n Perspektief op die voorkoms van dissiplineprobleme in Afrikaanse skole


Die doel van die artikel is om verslag te doen van navorsing oor die voorkoms van dissiplineprobleme in Afrikaanse skole, veral in die lig van die fundamentele veranderinge wat die afgelope tien jaar in skole plaasgevind het. Dié verslag word geplaas binne die konteks van 'n reformatoriese beskouing oor dissipline, dissiplineprobleme en die rol van die opvoeder in die hantering van sulke probleme. 'n Empiriese ondersoek is uitgevoer, waar die ervaring van 76 hoofde van Afrikaanse skole deur middel van vraelyste ondersoek is.
Die response het getoon dat die oorgrote meerderheid van die hoofde die dissiplinesituasie in hulle skole as gemiddeld of goed beskou het, en dat 'n gevoel van moedeloosheid en defaitisme ten opsigte van dissipline nie bestaan nie. Hulle het nuwe prosedures ooreenkomstig die nuwe onderwysbeleid in werking gestel, ten einde dissiplineprobleme te hanteer. Die voorkoms van dissiplineprobleme is nie groter in multikulturele skole nie. Die voorkoms is egter hoër in stedelike as in plattelandse skole. Ouerbetrokkenheid is ook geïdentifiseer as 'n essensiële faktor in die bekamping van dissiplineprobleme by skole. Vanuit 'n Bybelsbegronde beskouing op opvoeding is bevind dat die rol van die ouer en ander opvoeders in die bekamping van sulke probleme van besondere betekenis is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/68/4/EJC59117
2003-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error