1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Missionêre teologie moet beklemtoon word.
Danie Dreyer : book review

Volume 69, Issue 1
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Hierdie publikasie is in die vorm van 'n populêr-wetenskaplike, dog indringende besinning wat predikante en kritiese lidmate in staat stel om in die lig van die Skrif krities na te dink oor die kerk. Die kernvraag waarop die skrywer fokus, is hoe effektief die plaaslike gemeente midde in die postmoderne en digitale konteks van ons tyd die evangelie behoort te bedien sodat die kerk werklik missionêre kerk kan wees.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/69/1/EJC59124
2004-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error