1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Involved fathering : expanding conceptualisations of men's paternal caring : research article

Volume 69, Issue 1
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Involved fathering : expanding conceptualisations of men's paternal caring


Fatherhood has received increased attention during the past few decades in both scholarly writings and public forums, yet the conceptualisation of involved fathering has remained largely limited to the idea that men are merely childcare assistants. In this article the generativity perspective on fathering is considered as a possible theoretical expansion of what paternal involvement may entail. Taking the concept of generativity, as defined by Erik Erikson in his psychosocial development theory, as point of departure, generative fathering refers to paternal conduct that responds to the physical, emotional and cognitive needs of a child. This kind of involved fathering implies that a father is focused on lovingly nurturing his child and improving the wellbeing of his offspring, instead of merely conforming to what is stipulated by society and cultural norms with regard to paternal role obligations.

Vaderlike betrokkenheid : die uitbreiding van die konseptualisering van mans se vaderskapsverwante versorging


Vaderskap het toenemend aandag ontvang gedurende die afgelope aantal dekades in sowel vakkundige werke as by openbare forums. Nogtans bly die konseptualisering van vaderlike betrokkenheidgrotendeels beperk tot die idee dat die man bloot 'n kinderversorgingsassistent is. In hierdie artikel word die generatiwiteitsperspektief oorweeg as 'n moontlike teoretiese uitbreiding van dít wat met vaderlike betrokkenheid bedoel word. Wanneer die konsep van generatiwiteit, soos dit deur Erik Erikson in sy psigososiale ontwikkelingsteorie gedefineer word, as vertrekpunt geneem word, kan generatiewe vaderskap beskou word as vaderlike gedrag wat op die fisieke, emosionele en kognitiewe behoeftes van 'n kind reageer. Hierdie tipe vaderlike betrokkenheid impliseer dat 'n vader daarop gefokus is om sy kind liefdevol te koester en die welsyn van sy kind te verbeter, eerder as om bloot te konformeer aan die vaderskapsverwante rolverwagtings, soos deur die samelewing en kulturele norme gestipuleer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/69/1/EJC59128
2004-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error