1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die uitdagings van MIV / VIGS-opvoeding vir die "gewone" klas- en vakonderwyser : 'n prinsipiële besinning : research article

Volume 69, Issue 1
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

The challenges of HIV / AIDS education for the "ordinary" class and subject teacher : a principial reflection


HIV / AIDS has become a wide-spread epidemic. It has already claimed thousands of lives and many others are infected daily. HIV / AIDS education forms an important facet in the struggle against the disease, also in schools where 'ordinary' teachers (i.e. not professional AIDS practitioners) find themselves having to deal with classes of students in which learners infected by HIV or suffering from full-blown AIDS might be present. HIV / AIDS education confronts these teachers with several challenges. Feedback from an empirical survey in a province of South Africa where HIV / AIDS has assumed rampant proportions revealed that, while these 'ordinary' teachers were quite prepared to become involved in the struggle against HIV / AIDS, they did not see themselves as adequately equipped and prepared for the task. A number of recommendations are made to deal with this shortcoming in their training.

Die uitdagings van MIV / VIGS-opvoeding vir die "gewone" klas- en vakonderwyser : 'n prinsipiële besinning


MIV / VIGS het 'n wydverspreide epidemie geword. Dit het reeds duisende lewens geëis, en daagliks word nog meer mense aangetas. MIV / VIGS-opvoeding vorm 'n belangrike deel van die stryd teen die siektetoestand, ook in die skole, waar 'gewone' onderwysers (dit is nie professionele VIGS-praktisyns nie) te doen kry met klasse vol leerlinge waarvan sommige deur MIV geïnfekteer is en ander alreeds voluit aan VIGS ly. MIV / VIGS-opvoeding konfronteer hierdie onderwysers met verskeie uitdagings. Terugvoering uit 'n empiriese opname in 'n provinsie van Suid-Afrika waar MIV / VIGS hoogty vier, het aan die lig gebring dat, hoewel hierdie 'gewone' onderwysers bereid was om deel te neem aan die stryd teen MIV / VIGS, hulle hulself nie as voldoende toegerus en voorberei vir die taak ag nie. 'n Aantal aanbevelings word gemaak om hierdie tekortkoming in hulle opleiding uit die weg te ruim.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/69/1/EJC59130
2004-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error