1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - "Medelyemoegheid" - die hantering van sekondêre traumatiese stres : research article

Volume 69, Issue 2
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

"Compassion fatigue" - coping with secondary traumatic stress


There is a cost to caring. Professionals who listen to clients' stories of fear, pain and suffering may feel similar fear, pain and suffering because they care. Simply the knowledge that a loved one has been exposed to a traumatic event can be traumatising - in this respect trauma can sometimes be contagious. The consequence of this process is that trauma therapy profoundly changes the therapist. These changes are both inspiring and disturbing, involving gains and losses. Traumatology literature usually excludes those who have been traumatised indirectly; thus this aspect is specifically explored in this article. Terminology like compassion fatigue, secondary traumatic stress, burnout, countertransference, and vicarious traumatisation, are explored. The importance of compassion satisfaction, a team approach and supervision is also highlighted. A list of typical characteristics of compassion fatigue is provided, as well as practical guidelines for dealing with and preventing this problem. Certain pastoral-theological perspectives concerning this theme are also discussed.

"Medelyemoegheid" - die hantering van sekondêre traumatiese stres


Om om te gee eis ook sy tol. Om voortdurend te luister na ander se verhale van seer en pyn kan uiteindelik 'n ingrypende invloed op die berader self hê. Deur bloot te verneem, of inligting te bekom aangaande 'n ontstellende gebeure wat iemand anders deurgemaak het, kan traumatiese implikasies tot gevolg hê. Hierdie aanname impliseer dat traumaberading 'n ingrypende veranderende invloed op die berader kan hê. Sulke veranderinge is sowel inspirerend asook ontstellend - dit impliseer winste sowel as verliese. Traumaliteratuur sluit gewoonlik diegene uit wat indirek getraumatiseer is; hierdie aspek word gevolglik spesifiek in hierdie artikel onder die loep geneem. Aandag word onder andere geskenk aan terminologie soos medelyeuitputting, sekondêre traumatiese stres, uitbranding, teenoordrag en tweedehandse trauma. Die belangrikheid van medelyesatisfaksie, 'n spanbenadering asook supervisie word beklemtoon. 'n Lys van tipiese eienskappe van medelyemoegheid word gegee, sowel as praktiese riglyne rondom die hantering en voorkoming van hierdie probleem. Aandag word ook geskenk aan sekere pastoraal-teologiese perspektiewe rondom hierdie tema.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/69/2/EJC59145
2004-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error