1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Vriendskap : waarom is dit so skaars en hoe kan dit in ere herstel word?

Volume 69, Issue 3
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract


Different authors mention the fact that nowadays friendship is ignored and rarely celebrated. In trying to improve this sad state of affairs, this article proceeds through the following steps: A brief historical review which reveals that in the past friendship was confused with other relationships and its real value was not acknowledged by Christians. From the perspective of a Christian philosophy of society, it is indicated that friendship is a unique relationship of love, which should be clearly distinguished from other forms of love, for instance the love of marriage partners, brotherly love and neighbourly love in general. This discussion is followed by a structural analysis of the relation of friendship, indicating what real friendship entails. In the light of the preceding, it becomes possible to discern between acceptable forms of friendship and unacceptable "friendships". The next section provides, apart from the already mentioned historical causes, different reasons for the rareness of friendships in contemporary Western societies. In conclusion, the special value of friendship is emphasised as being a unique gift of God and simultaneously an important human obligation.

Die feit dat vriendskap volgens talle skrywers vandag iets skaars geword het, noodsaak die volgende stappe in 'n poging om die situasie te verbeter: 'n Kort historiese oorsig wat aantoon dat alreeds in die verlede onder Christene meningsverskil en selfs verwarring was oor wat vriendskap behels en wat die waarde daarvan is. Vervolgens word vanuit 'n Christelike samelewingsfilosofie aangetoon dat vriendskap nie iets minderwaardigs of onbelangriks is nie, maar 'n eiesoortige menslike liefdesverhouding, wat duidelik van ander vorme van liefde, soos huweliksliefde, broederlike liefde en naasteliefde in die algemeen, onderskei moet word. Daarna volg 'n struktuuranalise van die vriendskapsverhouding, waaruit duidelik blyk wat ware vriendskap inhou. In die lig daarvan word vervolgens onderskei tussen aanvaarbare vorms van vriendskap en onaanvaarbare "vriendskappe". Die volgende hoofpunt gee verskillende redes waarom egte vriendskap, afgesien van die reeds genoemde historiese redes, in die hedendaagse Westerse samelewings so 'n seldsame verskynsel is. Ten slotte word die aandag daarop gevestig dat vriendskap van besondere waarde is, naamlik 'n wonderlike gawe van God. Terselfdertyd hou dit egter ook 'n dringende opgawe aan ons in.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/69/3/EJC59156
2004-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error