1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - 'n Voorstel vir 'n tipologie van die geloof-wetenskapdebat

Volume 69, Issue 3
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract


In this article a typology of the faith-science debate is proposed by identifying four possible points of entry into the debate. The ontological, epistemological, hermeneutical and ethical angles of the debate are then consecutively discussed. The ontological angle focuses on the assumptions of reality as inherent in the approaches of faith and science respectively. The epistemological angle is concerned with the differences and similarities in the methods followed by faith and science to obtain knowledge of what exists. The hermeneutical angle in turn deals with the strategies that faith and science employ to interpret experience. The ethical angle focuses on ethical issues characteristic of faith and science, as well as ethical judgements on various issues, respectively from the fields of faith and science. With regard to the four mentioned points of entry into the debate, a possible reductionist as well as a possible non-reductionist position is identified and discussed.

In hierdie artikel word 'n voorstel gemaak vir 'n tipologie van die geloof-wetenskapdebat. Vir dié doel word vier invalshoeke tot die debat geïdentifiseer. Die ontologiese invalshoek betrek die werklik-heidsveronderstellings en werklikheidsuitsprake ingebed in die benadering vanuit sowel geloof as wetenskap. Die epistemologiese invalshoek fokus op die ooreenkomste en verskille in die manier waarop geloof en wetenskap te werk gaan om tot kennis van die werklikheid te kom. Die hermeneutiese invalshoek het op sy beurt die interpretasie van ervaring as vertrekpunt, terwyl die etiese invalshoek sowel etiese vraagstukke eie aan geloof en wetenskap, as etiese vraagstukke waaroor geloof en wetenskap uitsprake lewer, aansny. Ten opsigte van elk van hierdie vier invalshoeke is daar 'n moontlike reduksionistiese posisie en 'n moontlike nie-reduksionistiese posisie geïdentifiseer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/69/3/EJC59160
2004-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error