1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Godsdiensregte in die regspraak : uitlegmetodes in die -beslissings : research article

Volume 69, Issue 4
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract


In this article an investigation is conducted into the methods of interpretation followed by specific courts in the adjudication of disputes concerning rights pertaining to religion. This inquiry takes place against the backdrop of an exposition of the protection of the rights concerning religion in the Constitution, 1996. The divergent methods followed by the High Court and the Constitutional Court in deciding the application and appeal of Christian Education South Africa re-spectively are analysed, characterised and compared. The merits and weaknesses of the methods followed by the courts in this case are highlighted. This assessment is made against the background of the question whether persons who take their religious convictions seriously may have the expectation that their rights concerning religion will be effectively protected by South African courts.

In hierdie artikel word ondersoek ingestel na die uitlegmetodes wat bepaalde Suid-Afrikaanse howe gevolg het in die beregting van dispute oor godsdiensregte. Hierdie ondersoek word gedoen teen die agtergrond van 'n uiteensetting van die beskerming van godsdiensregte in die Grondwet van 1996. Die uiteenlopende uitlegmetodes wat die Hooggeregshof en die Konstitusionele Hof in respektiewelik die aansoek en appèl van Christian Education South Africa gevolg het, word geanaliseer, getipeer en met mekaar vergelyk. Die verdienstes en swakhede verbonde aan die gekose metodes word toegelig teen die agtergrond van die vraag of persone wat hul godsdienstige oortuigings ernstig opneem kan verwag dat hul godsdiensregte effektief deur Suid-Afrikaanse howe beskerm sal word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/69/4/EJC59174
2004-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error