1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Waardegedrewe gemeenskaps-kommunikasie - die sosiale entstof teen MIV en VIGS? : research article

Volume 70, Issue 1
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract


Recent statistics show the prevalence of HIV / AIDS in South Africa is still not decreasing, despite numerous intervention programmes and the formation of AIDS councils. In the medium to long term HIV / AIDS prevention could be more successful if there were to be a stronger paradigm shift towards more horizontal communication at the community level as opposed to the current mainly government-driven top-down approach which communicates solutions primarily through the national media. An interpersonal and interactive community approach, based on dialogue, is therefore urgently needed. Above all, this community focus should be based on clear values to ensure sustainability. Faith-based organisations should play a far greater role in AIDS campaigns in which the normative dimension is spelled out explicitly.

Volgens resente statistiek neem die voorkoms van MIV / VIGS in Suid-Afrika steeds nie af nie, ten spyte van intervensieprogramme en die tot-standkoming van VIGS-rade. Wat die medium- tot langtermyn betref, is daar 'n groter kans op suksesvolle voorkoming van MIV / VIGS as die fokus sterker verskuif na 'n meer horisontale kommunikasiebenadering op gemeenskapsvlak in teenstelling met die hoofsaaklik regeringsgedrewe, eenrigting-van-bo-na-onder-kommunikasie tans waar oplossings oorwegend deur die nasionale media gekommunikeer word. 'n Dialogiese, inter-persoonlike en interaktiewe gemeenskapsfokus is dringend nodig. Bowenal moet hierdie gemeenskapsfokus op duidelike waardes gegrond wees om enigsins volhoubaar te wees. Geloofsgebaseerde organisasies behoort 'n veel groter rol te speel in VIGS-veldtogte en die behoud van waardes moet eksplisiet gestel word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/70/1/EJC59180
2005-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error