1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Ouers se rol in die oordrag van etiese en morele waardes : research article

Volume 70, Issue 4
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract


The primary focus of this article is to describe the characteristics and nature of the process of transmitting moral and ethical values from parents to children. The transmission of values within the framework of parents and family implies a horizontal as well as a vertical dimension. The role of parents and family can, however, not be evaluated in isolation. On a horizontal level the influence of philosophical trends and traditions, psychological theories, time-determined attitudes and social conditions are thus scrutinised in order to understand reality and different perspectives on man's position in this world. In particular structuralistic and psychoanalytic views, as well as social determinants in the transmission of values, are discussed. Parents' task as educators is also seen from the specific perspective of parental role in the process of instruction, parents' modelling function and the influence of world view and attitude in transmitting moral and ethical values. In conclusion the vertical dimension of value transmission is also indicated: the influence of and the way in which children internalise religious values and a sense of religiosity is thus established.

Die primêre fokus van hierdie artikel is om die eienskappe en aard van die proses te beskryf waardeur morele en etiese waardes van ouers na kinders oorgedra word. Waarde-oordrag binne die raamwerk van die ouerlike rol en die gesinsopset impliseer 'n horisontale sowel as 'n vertikale dimensie. Die rol van ouers en die gesinsopset kan egter nie in isolasie beoordeel word nie. Op 'n horisontale vlak word die invloed van filosofiese rigtings en tradisies, psigologiese teorieë, tydsbepaalde uitgangspunte en sosiale omstandighede dus van nader beskou. Strukturalistiese en psigoanalitiese benaderings asook sosiale determinante wat geld in die oordrag van waardes, word in die besonder bespreek. Ouers se taak as opvoeders word ook beskryf vanuit die perspektief van spesifiek die ouerlike rol in die proses van onderrig, ouers se modelleringsfunksie en die invloed van wêreldbeskouing en -houding in die proses van waarde-oordrag. Ten slotte word die vertikale dimensie van waarde-oordrag betrek: die invloed van en wyse waarop kinders godsdiensbepaalde waardes internaliseer en hulle godsdienssin uiteindelik gevestig en versterk word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/70/4/EJC59229
2005-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error