1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - "The residues of freedom, [...] tendencies toward true humanism" : thoughts on the role of the humanities at the beginning of the twenty-first century : research article

Volume 71, Issue 1
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Remarks from Kant's third critique, "The Critique of Judgement", are taken as guidelines to develop a view on works of art as vessels of knowledge and judgements about what the world appears to be, can be and ought to be. In itself, Kant's remarks amount to a justification of the study of the arts, i.e. it is for the sake of a world where human beings may experience other human beings as companions in the project to sustain human life. The viability of such an endeavour is borne out by, for example, a recent performance of Beethoven in a most adverse context, and by the fact of international treaties in the past decade against some of the most serious violations of human rights. These treaties could not have been possible were it not for the artistic explorations of the tragedies of these violations.


Opmerkings deur Kant in sy derde kritiek, "The Critique of Judgement" (Die kritiek van die oordeelsvermoë), word gebruik as riglyne om 'n siening daar te stel dat kunswerke aangewend kan word as kanale vir kennis van en oordele oor hoe die wêreld skyn te wees, wat die wêreld kan wees en wat dit behoort te wees. Op sigself beskou, kom Kant se opmerkings neer op 'n regverdiging van die bestudering van die kunste ter wille van 'n wêreld waarin mense ander mense kan ervaar as metgeselle in 'n projek om menslike lewe te ondersteun. Die lewensvatbaarheid van so 'n onderneming word onder andere bewys deur 'n onlangse uitvoering van Beethoven in 'n uiters ongunstige konteks, en deur die feit dat internasionale verdrae teen sommige van die ernstigste skendings van menseregte gedurende die afgelope dekade gesluit is. Hierdie verdrae sou nie moontlik gewees het nie as dit nie was vir die artistieke verkenning van die tragedies van hierdie skendings nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/1/EJC59236
2006-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error