1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die biologiese evolusie van die mens : oorwegings, stand van kennis en enkele implikasies : research article

Volume 71, Issue Issue-2-3-4
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract


The biological evolution of the modern man is and remains a controversial subject. In this article, I give an overview of the most important fossil hominid finds, starting from seven million years ago. The periods of existence, relationships, similarities and differences of the Sahelanthropus,Australopithecus,Ardipithecus,Paranthropus, and Homo genera are discussed. A recently proposed alternative classification system for the hominids is also presented. The opinion is expressed that there is enough supporting evidence to accept the biological continuity between all these different life forms, and that the modern human has developed through evolution. Man, to a large extent, is governed and limited by its biological character. Man has, just like any other creature, the created ability to adapt to changes in the environment, and man is and remains a part of the creation of God, and subject to his authority.

Die biologiese evolusie van die mens bly 'n kontroversiële onderwerp. In hierdie artikel gee ek 'n oorsig oor die belangrikste fossielhominiedvondse, wat strek oor sowat sewe miljoen jaar. Die ouderdomme, verwantskappe, ooreenkomste en verskille van die Sahelanthropus,Australopithecus,Ardipithecus,Paranthropus, en Homo genera, word bespreek. 'n Onlangs voorgestelde alternatiewe klassifikasiesisteem van die hominiede word ook uiteengesit. Die mening word uitgespreek dat daar voldoende bewyse is vir die aanvaarding van 'n biologiese kontinuïteit tussen al hierdie vorme, en dat die moderne mens deur evolusie ontwikkel het. Die mens is tot 'n groot mate bepaal en beperk as 'n biologiese wese. Die mens het, soos alle ander skepsels, die ingeskape vermoë om biologies op veranderinge in sy omgewing te reageer, maar die mens is en bly deel van die skepping van God, en daarom onderhewig aan sy gesag.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/Issue-2-3-4/EJC59272
2006-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error